Uiteensetting

 

Preekstof

Saam met die eksegese verskaf die gemeentepakket ook 'n hele mandjie vol "stuff" om voorgangers in die erediens te help om die brug te slaan tussen die wêreld van die teks en die wêreld van vandag. Die reeks retoriese voorstelle sluit verskillende stories, illustrasies, rituele en visuele metafore in. Laasgenoemde word in die vorm van PowerPoint agtergronde gegee. Die bedoeling daarvan is dat die metafore die boodskap van die teksgedeelte moet ondersteun.

Lidmaatskap Info