Uiteensetting

 

Sakkie en Sieg

Sakkie en Sieg is kort-videos wat gekoppel is aan leesrooster-tekste. Dit skep prettige kinder- en familie-ervaring in eredienste, by die skool of by die huis. Sakkie ‘beland’ in verskillende situasies waardeur kinders en ouers op humoristies, interaktiewe manier kan gesels oor verskillende aspekte van geloof. Die kort-films kan gebruik word na gelang van omstandighede. Dit kan benut word as ‘n vertrekpunt om kinders te betrek by gesprekke oor geloof.

Lidmaatskap Info