Koop Lidmaatskap

Lidmaatskap: R2200 per jaar

1. ELEKTRONIESE INBETALING:

Lidmaatskap kan deur middel van 'n Elektroniese Oorbetaling (EFT) gedoen word.

Ons bankbesonderhede is soos volg:
Eerste Nasionale Bank
Rekening naam: NOUS IP
Rekening nommer: 62259915836
Tak no 201410
Tak naam: Tygerberg
Rekening tipe: Transaksie rekening
Verwysing: "jou username" (baie belangrik)

Stuur dan 'n e-pos met bewys van inbetaling na Hierdie e-posadres word van Spambotte beskerm. Jy moet JavaScript ontsper om dit te lees.

2. KREDIETKAART AANKOPE

Lidmaatskap kan met ’n kredietkaart aangekoop word deur NOUS se elektroniese winkel.

KLIEK HIER.

BEVESTIGING: Indien jy ‘n suksesvolle kooptransaksie gedoen het, sal jy (binne minute) ‘n epos ontvang wat die aankoop bevestig.

GELD-EENHEID: Let daarop dat ask jy dit met ’n kredietkaart koop dat die sagteware wat ons gebruik in Amerikaanse Dollar funksioneer. Dit word omgeskakel na Rand soos op die Rand/Dollar waarde van die dag.

 

 

 
LET WEL: Jy sal na registrasie 'n e-pos ontvang met 'n skakel om jou registrasie te aktiveer. Kyk in jou "inbox".