Kies 'n Pakket

Die gemeentepakket sluit 11 e-produkte in:

- Teksuitleg

- Preekstof

- Kinderoomblik

- Sakkie&Sieg (Video)

- Oupa Abie Vertel (Video)

- Familie Tuisblad

- Kontakkring

- Dissipelskapblad

- Senior Kontak-Kategese

- Kinderkontak-Kategese

- Kleuterkerk 


Lidmaatskap kos R2200/jaar (minder as R50 per week!)

Lidmaatskap beteken dat lede ELF PRODUKTE vir die duur van 'n kerkjaar kan aflaai.

Die meeste produkte is weekliks beskikbaar en ander slegs vir die weke wat binne SA skoolkwartale val.

Al die produkte is elektronies beskikbaar.


Hoe werk Lidmaatskap?

TYDPERK: Lidmaatskap is ‘n jaar geldig. Vier dae nadat jy die lidmaatskap koop word dit geaktiveer en kan jy vir 365 dae daarna dit gebruik om die produkte by Communtas-e GEMEENTEPAKKET af te laai.

Om Lidmaatskap te koop: KLIEK HIER

 

 

 
LET WEL: Jy sal na registrasie 'n e-pos ontvang met 'n skakel om jou registrasie te aktiveer. Kyk in jou "inbox".